You Call 083 6111 003 We Deliver

Potters Place Jeffreys Bay


18 Oosterland Street, Jeffreys Bay
Tel: 042 293 2500 Visit Potters Place Website Here

Potters Place ..... where you can indulge in good food

Click Here for upcoming shows at Potters Place

Restaurant

Fully Licensed Coffee Shop and Restaurant in Jeffreys Bay….. where you can indulge in good food anything from breakfasts, good coffees, cuppachino’s, trammezinni’s, something from the grill, definitely the best calamari and ribs in town (almal dink so) divine cakes, all home-made…

 

Linger on the stoep over a breakfast and most of the time you will still find yourself here hours later over lunch and a drink.

Heilige eiers, Bek-rek Burgers en ‘n Groen Ambulans!!

Wanneer word Eggs Benedict “Heilige Eiers?” Wanneer jy voel jou sousie is heiliger as ‘n Hollandaise sous. Wanneer word ‘n hamburger ‘n Bek-rek burger? As jy jou burger “re-vamp” en jy voel dis uitstekend. Wanneer kry jy ‘n Groen Ambulans saam met ‘n Babbelas Brekfis? Wanneer jy dit nodig het!

Lamsboud

Die skaapboud is ‘n superster

Die menu uiteindelik oorgedoen en die mense eet hom van die kant af anderkant toe. Dis ‘n moeilike storie, so ‘n menu. Hoe gaan die kombuis als gemaak kry as 120 mense ‘n uur voor ‘n show by die deur instap? Jy moet almal se bestellings neem, die kos maak EN dit tafel toe dra voor die show begin. Dis ‘n storie.

Jy dink die resep uit en jy kyk wat dit gaan kos om dit te maak – al die sousies en die brou tesame. Dan maak jy prys. Lyk dit na waarde vir geld?

Poeding

Divine puddings ...

Jy bedien en kyk wat die mense sê. So wat sê hulle?

Die Kaapse Beeskerrie is ‘n hit. Die skaapboud is ‘n superster – natuurlik heeltemal te goedkoop, maar dit voel so na huiskos – so what the hell?

Die brekfis is en was altyd Potters se ding. Dis lekker – plein en simpel! Ons bak nou ons eie brood. Lekker toast om jou eier op te sit. Van die Armgat tot die Babbelas brekfis toe – die hele lot. Die Babbelas het nou ‘n Groen Ambulans in plaas van vrugtesap.

Spareribs

Mmmm ... spareribs!

My vrou het aangedring op die heilige eiers. Dit is soort van Eggs Benedict, maar met ons heilige sousie in plaas van Hollandaise. Dis baie lekker. Vra vir Nicolette.

Ons hamburgers is ge-revamp. Dis nou Bek-Rek burgers. Ek eet hulle gereeld – net omdat dit so lekker is. Veral met die nuwe pepersous..

sjokolade-mousse

Need I say more?

Ons “baskets” bly gewild en bly op die menu. Die Drinkebroer is die groot boetie, maar die Calamari basket bly die gewildste.

Daar’s nou vars lynvis op die menu en dis werklik baie lekker, maar dit lyk nie of JBay se mense dink lynvis is so spesiaal nie. Hulle bestel eerder Baby Kingklip met die Lemon & Chive sauce.

Die steaks is bietjie uitgebrei, maar die spareribs sit hulle ore aan. Ai, en ek het gedog die “Blue cheese, Walnut en Mushroom”-sous is so lekker.

Kom eet maar en sê jou sê. Dis menu is spesiaal so gedruk dat ek hom maklik kan verander. En dit gaan sommer gereeld gebeur.

All Rates Subject to Change

  • Tours and Transfers
To book transfers or taxi service call
Shane 083 6111 003

We offer a selection of tours to attractions
and Game reserves in the area.

Lion Park - Visit a lion park where you
get to handle lion cubs.

Game Park - Visit the Game Park where you can see free roaming Game from Monkeys to Rhine, Here you also have
the opportunity to interact with Cheetah.

Many other options available like Addo Elephant Park, Tsitsikamma and why not try the highest Bungy in the world,
contact us for more info and rates.

 

How to Order

  1. Dial 083 6111 003
  2. Provide name address and contact number
  3. Place your order
  4. Wait about 45 min for your delivery

Please note we do not under any circumstances take responsibility for orders that is not made out properly or not to a certain standard, those queries must be taken up with the supplier

 

  • J Bay Cabs Shuttle and Taxi Service Jeffreys Bay and Surrounds
Airport Transfers
from R175pp

Meter Taxi Service
R7.50 per Km

Call 083 6111 003

Two Toyota Avanza's and one VW Microbus available for all your transport needs

Fully insured with proper permits

 

Want to be a supplier or advertise on this site contact 
Anita 042 296 2563

If you have any comments about this service please
contact Tyron 083 661 5393

[navigation.htm] 
 

Jeffreys Bay Transporter, You call we deliver, Taxi and Shuttle service Jeffreys Bay Port Elizabeth with Day Tours